Laura Michelle Kelly

Laura Michelle Kelly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Maart 1981 (1981-03-04)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura Michelle Kelly (gebore 4 Maart 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sweeney Todd: The Demon Barber of Fleet Street (2007) en Goddess (2013), en in die televisiereekse This Morning (1988) en Agatha Christie's Marple (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy